Ek sien RSG het 'n lang lys uitstekende professionele potgooie vrygestel op hulle webtuiste! Maar waar laat dit dan ons amateur potgooiers?
Laai direk die mp3 klankgreep hier deur Regs te kliek en "Save Target As" te kies, of luister sommer nou hieronder op die spelertjie. Jy kan ook inteken op my RSS voer as jy op hierdie
Subscribe in a reader ikoon kliek.
Wednesday, March 12, 2008
Episode 14 Toekoms vir die amateur potgooier?
Posted by
Eben van Renen
at
1:38 PM
0
comments
Links to this post
Friday, September 14, 2007
Episode 13
Wat het gebeur toe die Eerste Nasies van Kanada, die eerste keer in kontak met die Europeers gekom het? Hoe het hulle mekaar beskou? Kan ons iets daaruit leer?
Ons sieninge word deur die jare vas gemessel.
Op 'n dag vra ons nie eens meer hoekom dinge so lyk soos wat dit lyk nie, die stand van sake word as vanselfsprekend aanvaar. Ons gee nie om om 'hulpeloos' in die gety van Globalisering rond te dobber nie, solank as wat ons verbruikers-extraordinaire kan bly wees.
Die res van die (oorgrote meerderheid) samelewing moet maar hulle self help, daar is genoeg enkele suksesvolle gevalle wat ons gewetens sus.
Bydendien, dit blyk of die 21ste eeuse gewete 'n wa en span osse kan draai...
Laai direk hier af deur regs te kliek en Save Target As te kies. Laai dit dan direk op jou hardeskyf af. OF: Kliek op die RSS ikoon hieronder om elke episode outomaties op jou iTunes (of soortgelyke program) te kry.
Groete
EvR
Subscribe in a reader
Posted by
Eben van Renen
at
10:50 AM
0
comments
Links to this post
Thursday, September 6, 2007
Episode 12 "die Nut van Potgooie?" + "Die religie van Verbruik"
In hierdie episode probeer ek eers die ware nis of nut van potgooie te bepaal/bespreek. Daarna lees ek uit die Augustus 2007 uitgawe van die Vrye Afrikaan die artikel; "Die religie van Verbruik" wat deur die NG leraar Auke Compaan geskryf is.
Ek noem ook die boek "Die Collapse of Globalism (and the reinvention of the World)" deur John Ralston Saul. Wat beskikbaar is deur Kalahari.net.
Hierdie boek is die geld werd!
Laai die episode direk hier af deur regs te kliek en Save Target As te kies en dan erens op jou hardeskyf te stoor. Of kry episodes outomaties deur om in te skryf op my RSS voer hieronder op die snaakse ikoontjie(
Subscribe in a reader ) . Kliek net op die ikoon en volg die instruksies, om sodeur episodes direk op jou iTunes (of soortgelyke RSS platform) te ontvang.
Groete
Eben VR
Subscribe in a reader
Posted by
Eben van Renen
at
2:38 PM
0
comments
Links to this post
Sunday, August 26, 2007
Episode 11: ’n Afrikaanse ons? Afrikaans en die digitale era
deur Johann Rossouw
*Redakteur van Die Vrye Afrikaan en uitvoerende beampte, FAK. Hierdie lesing is gelewer tydens die tweede taalberaad van die Nasionale Forum vir Afrikaans op 23 Februarie 2007 in Pretoria.
Laai direk hier af, of skryf in op die RSS voer hieronder.
Groete
EvR
Subscribe in a reader
Posted by
Eben van Renen
at
2:47 PM
0
comments
Links to this post
Friday, August 17, 2007
Episode 10 "Waar woon my Sarie Marais?"
Artikel voorgelees uit die Junie uitgawe van die Vrye Afrikaan.
"Waar woon my Sarie Marais? - Daar is altyd spanning tussen identiteit en nasiebou"
deur Theo Brinkel (Nederlandse akademikus,. Hierdie artikel is as RA Swanepoel-gedenklesing gehou op Potchefstroom, 20 Maart 2007)
Ander Opmerkinge:
- Ek is terug na vakansie en porbeer nou potgooie inkry tussen studies.
- Ek en Cybersakkie het terselfde tyd oor die Afrikaanse Skole vs. Die Staat
Laai direk hier af deur Regs te kliek en Save Target As te kies, of skryf in op my RSS voer hieronder op die ikoontjie.
Subscribe in a reader
Groete
Eben van Renen
Posted by
Eben van Renen
at
10:28 AM
0
comments
Links to this post
Tuesday, June 5, 2007
Episode 9:
Artikel uit die Vrye Afrikaan.
"Ermelo vs. Die Staat" deur die Vereniging van Regslui vir Afrikaans.
Daarna praat ek oor die my nuwe konsep:
Die Vryheids Balans
Laai direk hier af deur regs te kliek en op jou rekenaar af te laai. Of skryf in direk hieronder op my RSS voer, om op hoogte te bly op jou iTunes.
Subscribe in a reader
Posted by
Eben van Renen
at
5:47 PM
2
comments
Links to this post
Tuesday, May 29, 2007
Episode 8: Die "Taaldebat" + Eben raak ietwat liries
Ek lees uit die: " 'n Vaste Plek vir Afrikaans: Taaluitdagings op kampus" deur Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer.
Hierdie boek is uitgegee deur SUN PReSS, 'n afdeling van AFRICAN SUN MEDIA, Ryneveldstraat, Stellenbosch, 7600
www.africansunmedia.co.za
www.sun-e-shop.co.za
Lewer gerus kommentaar.
Laai direk af deur hier regs te kliek en Save Target As te kies. Jy kan ook gereeld op hoogte bly en outomaties potgooie op iTunes (en ander tipe soortgelyke programme) ontvang deur hier onder op die RSS ikoon te kliek.
Subscribe in a reader
Posted by
Eben van Renen
at
9:07 PM
1 comments
Links to this post
