Wednesday, April 4, 2007

Episode 1 Inleiding

Ons eerste artikel kom uit Die Vrye Afrikaan, en dien as inleiding vir die internettydskrif self, asook vir hierdie potgooi.

Die Artikel: 'n Ander Wêreld is moontlik.
(Deur die regisseur, Johann Rossouw.) Volg hierdie skakel om so bietjie oor Johann uit te vind.

Laai die mp3 direk hier af deur regs daarop te kliek en "Save Target As" te kies en êrens op jou rekenaar te stoor, of skryf in op ons RSS voer hieronder op die ikoon, sodat jy dit gereeld op jou iTunes kan aflaai - sodra 'n nuwe episode gepubliseer word.

Enige kommentaar sal waardeer word!

Groete
EvR
Subscribe in a reader

0 comments: