Inleiding:
Help my asb. met die kies vir 'n gepaste naam vir hierdie potgooi! Los kommentaar onderaan hierdie potgooi notas. My idees tot dusver:
a.) Gedagtes met Vrye Teuels
b.) Die doringboompie potgooi
c.) Die Pratende Afrikaan (Johann Rossouw se voorstel)
Die artikel wat voorgelees word is deur die bekende Hermann Giliomee gepen, en verskyn op die nuutste uitgawe van Die Vrye Afrikaan se voorblad.
Ek wil net weereens dankie sê aan beide Hermann Giliomee en Die Vrye Afrikaan vir hulle gawe toestemming om hierdie artikel voor te lees. Daar is 'n hele nuwe insiggewende uitgawe hierdie maand weer gepubliseer, en ek wil aanbeveel dat jy die hele uitgawe self gaan besigtig.
Laai die episode direk hier af deur om regs te kliek en Save Target As te kies en êrens op jou rekenaar se hardeskyf te stoor, of kliek op die RSS ikoon hieronder om elke week of twee die episodes outomaties op jou iTunes of soortgelyke program te ontvang.
Groete
EvR
Subscribe in a reader
Friday, April 20, 2007
Episode 3: "'n Regering wat sy burgers vrees"
Posted by
Eben van Renen
at
5:57 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Ek hou van "Gedagtes met Vrye Teuels" of sommer net "Vrye Teuels". Maar dit maak nie saak nie, hoor, ons sal bly luister, wat jy dit ookal noem.
Baie interessant.
Well written article.
Post a Comment