1.) Vele dank aan my mede-potgooiers:
Kleilat
Cybersakkie
Machiel
Die naam van hierdie potgooi is dus deur ons vier as "Vrye Teuels" gedoop.
2.) Maslow se hiƫrargie van behoeftes.
3.) H.P. van Coller se artikel "Afrikaans in die buiteland" word ook gelees en bespreek.
(FAK - argief)
Laai die episode direk hier af deur om regs te kliek en Save Target As te kies, en stoor dit dan ^erens op jou rekenaar. Of skryf in op die RSS voer hieronder op die ikoon, sodat jy elke week die nuwe episode op jou iTunes of soortgelyke program kan ontvang(outomaties).
Groete
Eben van Renen
Subscribe in a reader
Monday, April 30, 2007
Episode 4 - Maslow se teorie, Afrikaans in die Buiteland
Posted by
Eben van Renen
at
5:25 PM
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Ek geniet die potgooi, gee mens nogal n paar goed om oor te dink. Ek moet eerlik wees met jou, maar ek kan nie die hele potgooi in 1 go luister nie, want ek verloor te veel. Ek breek myne op in 2 sittings, en dit werk vir my.
Jy hier besig met n baie goeie ding, hou aan Eben - jy het my ondersteuning 100%
Ek is bly jy het die naam terug verander. Die "Vrye teules" naam pas die potgooi verskriklik goed, want jy het vrye teuels, en gee ons baie om oor te dink.
Dankie ou Kleilat. jy is 'n staatmaker. Ek dink dit maak sin om die potgooi op te breek in twee of meer dele, anders kan mens die trant verloor.
Predilection casinos? interrogate this advanced [url=http://www.realcazinoz.com]casino[/url] superintend and horseplay online casino games like slots, blackjack, roulette, baccarat and more at www.realcazinoz.com .
you can also sojourn our untrained [url=http://freecasinogames2010.webs.com]casino[/url] disdain at http://freecasinogames2010.webs.com and be beneficiary to in valid gewgaw !
another distinguishable [url=http://www.ttittancasino.com]casino spiele[/url] conspire is www.ttittancasino.com , in lieu of of german gamblers, accredit beneficent online casino bonus.
Post a Comment