skip to main | skip to sidebar

Die Vrye Teuels Potgooi.

'n Potgooi (of Afrikaanse Podcast) wat elke twee weke artikels en toesprake aangaande Afrikaans en/of Afrikaners publiseer en bietjie bespreek. Artikels, soos die van Hermann Giliomee, die FAK, asook die internettydskrif Die Vrye Afrikaan, word met toestemming gebruik. Soms bespreek ek filosofiese/politieke konsepte op my eie, sonder die hulp van die bogenoemde publikasies.

Tuesday, April 3, 2007

Ons sal binnekort ons eerste artikel publiseer.

Welkom by DIE DORINGBOOMPIE POTGOOI

Ons sal binnekort met ons eerste artikel in potgooi formaat gereed wees, sodat jy dit direk op jou rekenaar of iPod kan laai, of kan inskryf op ons RSS voer.
Wees asb. geduldig en moenie vergeet om gou weer te kom inloer nie!

Groete
Eben van Renen

Posted by Eben van Renen at 4:02 PM

0 comments:

Post a Comment

Newer Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Skakels van Belang

  • AARKLOP FEES
  • Cybersakkie - Suid-Afrikaanse Regsgeleerde
  • Die F.A.K.
  • Die Vrye Afrikaan
  • Die Moddereiland Potgooi
  • My Kanadese Potgooi

Blog Archive

  • ►  2008 (1)
    • ►  March (1)
      • Episode 14 Toekoms vir die amateur potgooier?
  • ▼  2007 (14)
    • ►  September (2)
      • Episode 13
      • Episode 12 "die Nut van Potgooie?" + "Die religie ...
    • ►  August (2)
      • Episode 11: ’n Afrikaanse ons? Afrikaans en die di...
      • Episode 10 "Waar woon my Sarie Marais?"
    • ►  June (1)
      • Episode 9:
    • ►  May (4)
      • Episode 8: Die "Taaldebat" + Eben raak ietwat liri...
      • Episode 7: "Die Medium is die boodskap!"
      • Episode 6 'n Opggeskorte staat vir SA?
      • Episode 5: Afrikaner Eenheid? + so bietjie filosof...
    • ▼  April (5)
      • Episode 4 - Maslow se teorie, Afrikaans in die Bui...
      • Episode 3: "'n Regering wat sy burgers vrees"
      • Episode 2 "Afrikaners: Voed die nuwe nasie die ou ...
      • Episode 1 Inleiding
      • Ons sal binnekort ons eerste artikel publiseer.