Monday, May 14, 2007

Episode 6 'n Opggeskorte staat vir SA?

Artikel voorgelees uit die Vrye Afrikaan se April 2007 Uitgawe.

" 'n Opgeskorte staat vir SA?" deur Lawrie Schlemmer.

LET WEL: Daar is geen filosofie afdeling in hierdie potgooi nie! Al se ek daar is gedurende die eerste paar minute van die potgooi.

Lewer gerus kommentaar!

Groete
EvR

Laai direk hier af deur regs te kliek en Save Target As te kies, of skryf in hieronder op die RSS voer se ikoon, om gereeld op hoogte te bly op jou iTunes (of soortgelyke program.)

Subscribe in a reader

0 comments: