Tuesday, May 29, 2007

Episode 8: Die "Taaldebat" + Eben raak ietwat liries

Ek lees uit die: " 'n Vaste Plek vir Afrikaans: Taaluitdagings op kampus" deur Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer.
Hierdie boek is uitgegee deur SUN PReSS, 'n afdeling van AFRICAN SUN MEDIA, Ryneveldstraat, Stellenbosch, 7600
www.africansunmedia.co.za
www.sun-e-shop.co.za

Lewer gerus kommentaar.

Laai direk af deur hier regs te kliek en Save Target As te kies. Jy kan ook gereeld op hoogte bly en outomaties potgooie op iTunes (en ander tipe soortgelyke programme) ontvang deur hier onder op die RSS ikoon te kliek.
Subscribe in a reader

1 comments:

Klei Lat said...

Die VTP word vir my met elke episode beter. Jy raak n paar goeie punte aan waaroor n mens moet wonder.